William Shatner

William Shatner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Maart 1931 (1931-03-22)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 3; insluitende Melanie Shatner
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Shatner (gebore 22 Maart 1931) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek III: The Search for Spock (1984), Star Trek IV: The Voyage Home (1986), en Star Trek V: The Final Frontier (1989).

Op 13 Oktober 2021 het Shatner na die ruimte gevlieg aanboord van NS-18, 'n Blue Origin subomwentelingskapsule, saam met drie ander mense.[1] Op die ouderdom van 90 jaar, 6 maande en 22 dae, het hy die oudste persoon geword om in die ruimte te vlieg.[2]

  1. "Star Trek's William Shatner blasts into space on Blue Origin rocket". BBC News (in Engels (VK)). 13 Oktober 2021. Besoek op 13 Oktober 2021.
  2. Etherington, Darrell (4 Oktober 2021). "William Shatner to fly on Blue Origin's next human spaceflight on October 12". TechCrunch. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2021. Besoek op 13 Oktober 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search